Geagte Lede,

Hiermee net ‘n herinnering dat die besigheid en individuele nominasies in die verskillende kategorieĆ« Donderdag 21 Februarie 2019 sluit.

Indien nie reeds gedoen nie, nomineer asseblief aanlyn, of stuur asseblief u nominasies terug per e-pos, alternatief kan dit fisies by West Coast Paints gelewer word.

Dear Members,

Just a reminder that we need the nominations for the different business and individual categories by Thursday 21st February 2019.

If not yet submitted please submit your nominations online, or do so by e-mail or per hand delivery at West Coast Paints.

The date & venue for 2019 AGM is Thursday 14 March, 18h30 for 19h00 at Port Owen Yacht Club. Cash bar and snacks will be available.

We are looking forward to meeting you there!

Die datum, tyd en plek vir die 2019 Algemene Jaarvergadering is Donderdag 14 Maart om 18h30 vir 19h00 by Port Owen Yacht Club. Lekker versnaperings en ‘n kontant kroeg sal beskikbaar wees.

Ons sien uit daarna om u daar te ontmoet.