TRAINING OPPORTUNITY IN THE TOURISM INDUSTRY

Gewaardeerde Lede,

Ons het pas vandag ‘n versoek vanaf Bergrivier Munisipaliteit ontvang vir verspreiding onder u personeel en kontak persone dat Bergmun op soek is na jong werklose mense met ‘n NQF 4-vlak kwalifikasie. Die word benodig vir ‘n 12 maande program in die toerisme bedryf. Kontak asseblief dringend vir Me Aletta van Sitterd by 022-9136000.

Valued Members,

We have received a request today from Bergriver Municipality that they are looking for young, unemployed people with a NQF 4-level qualification for opportunities in the tourism industry for a 12 month period. Please spread the word amongst your contacts and workers.

Urgent contact to Me Alleta van Sitterd on 022-913600

Greetings & groete.

Chris van Niekerk