ISSUES ARISING FROM OUR MEMBERS’ MEETING OF 23 NOVEMBER 2017

Na afloop van ons laaste Lede Vergadering van 2017 (23 November), het ons ‘n meningspeiling geskep met die doel om die opinie van inwoners van die area oor die lewensvatbaarheid en nut van ‘n waterontsoutingsfasiliteit buite Laaiplek te peil.

Ons vra 2 minute van u tyd. Kliek asseblief op die skakels hieronder om u opinie te lewer. Daar is slegs 3 vrae.

Baie dankie vir u tyd, en ons sien uit na u reaksie.

KLIEK HIER VIR DIE AFRIKAANSE MENINGSOPNAME

Opname sluit 02 Februarie 2018 om 14:00.


Following up from our discussion at our last Members’ Meeting of 2017 (23 November), we have created a short questionnaire to measure the opinion of local residents on the viability and utility of a water desalination facility outside Laaiplek.

We ask 2 minutes of your time. Please click on the links below to submit your opinion. There are only 3 questions.

Thank you for your time and we look forward to your response.

CLICK HERE FOR THE ENGLISH OPINION POLL

Poll will close on 02 February 2018 at 14:00.