NEWS FEB 2019

Welkom tot die nuwe jaar van 2019 – alreeds is Januarie agter die rug!
29 November 2018 is die nominasie lys en kriteria vir ledetoekennings aan u almal verskaf en nou is dit nodig om die proses te finaliseer.
‘n Vriendelike dog dringende versoek aan alle lede om die aangewese elektroniese platform te gebruik om vir hul nominasie keuses te stem.
Die sluitingsdatum vir die nominasies is Vrydag 8 Februarie om 12H00 waarna die bestuurskommittee die resultate sal verifieër vir oorhandiging van trofeë en toekenning op ons komende algemene jaarvergadering.
 
Welcome to all our members to 2019 finding all already in February!
We urge all to note the nomination process and criteria published on our website on 29 November 2018.
Please peruse this and provide us with your nominations via the same platform by Friday 8 February at 12H00 following which the management commitee will compile and verify results to present to the winners their trophies and/or certificates at our upcoming AGM
Currently we are still awaiting the dates for the AHI AGM due to be held in Velddrif. At first this was due end January but the AHI decided to re-publish their dates after the opening of Parliament on 7 February 2019. As soon as we have these dates available our commitee will determine a suitable AGM date for ourselves and publish it accordingly.
 
Die AHI algemene jaarvergadering wat einde Januarie 2019 gehou sou word is uitgestel daar die AHI besluit het om datums herbekend te maak na die Parlementsopening op 7 Februarie 2019. Sodra ons die beskikbaar het sal die kommittee ons eie AJV datum identifiseer en aan u publiseer.
 
2019 Commitee Members/Kommitee Lede
 
As mentioned at our last get together at Charley’s Brewhouse some of the current commitee members are standing down in 2019 to make room for new willing and capable persons to take this chamber to new heights in time to come. Please apply your minds and when prompted to do so in the coming week submit those.
 
Soos gemeld met ons laaste byeenkoms in 2018 by Charly’s Brewhouse vra ons vir nominasies van belangstellende en bevoegde kandidate wat bestuursaktiwiteite kan oorneem wanneer van die huidige kommittee lede binnekort uittree. Oorweeg dit asseblief en verskaf us keuses in die eerskomende week wanneer ons die versoek sal publiseer.
 
Motorfiets entoesiaste het vanaf Donderdag 28 Februarie to straks Sondag 3 Maart 2019 ‘n saamtrek of “Rally”, soos dit algemeen bekend staan, in Laaiplek Hawe.
Lede en die publiek maak ons graag bewus hiervan sodat hulle die nodige voorbereidings kan tref, veral sou hul in besigheid wees wat hierdie besoekers kan bedien.
Daar word geraam dat +/- 1500 motorfietse die byeenkoms gaan bywoon en sou elke fiets twee persone vervoer beteken dit ‘n besoekersgetal van ongeveer 3000 mense ekstra in Velddrif vir daardie naweek.
 
A motorcycle “Rally” is destined to take place in Laaiplek Harbour from Thursday 28 February to probably Sunday 3rd of March 2019. Around 1500 motorcycles are expected which could mean an extra 3000 visitors in Velddrif for that weekend. Our members and members of the public, especially those catering for visitors are advised to prepare themselves upfront to meet possible extra demand.
 
Ons plaaslike wetstoepassers het die voorstel gemaak dat ‘n “WHATSAPP” groep gestig word vir lede om die platform te gebruik om lede bewus te maak van probleem situasies, persone of gebruike wat in ons gemeenskap voorkom.
Sou ons ledegoedkeuring daarvoor kry sal die platform ook deur twee administratiewe persone beheer word en slegs tersaaklike inligting sal gedeel word en geen ander sosiale kommentaar/ander sal toegelaat word nie. Ons hoor graag u mening hieroor?
 
Local law enforcement came forth with the suggestion to list all chamber of commerce members on a “WHATSAPP” group in order to inform/alert members to problematic issues arising from any inappropriate sources.
Should we get member approval to proceed with this initiative we commit to strict management of this forum to focus only on relevant informations and no idle chit-chat will be allowed. This to be managed by having two administrative persons in place to moderate all information.
Please revert to us with your opinion on this suggestion?
 
PLEASE RESPOND ASAP – U SPOEDIG TERUGVOER ASSEBLIEF
 
Beste groete & Kind regards
 
Written by Chris van Niekerk on Friday, 01 February 2019.