Let’s nominate Velddrif as Town of the year!
Send Velddrif to SMS 33157 (R1.50 per SMS) before 12h00 on 17 March 2023.
Our Town can win R1 Million!
It’s time again for Town of the Year competition and in Velddrif residents are buzzing about plans to command this Weskus dorp to win this title.
(Please note it must be a SMS and NOT WhatsApp) Do share with the rest of our community.
Kom ons nomineer Velddrif as Dorp van die jaar!
Stuur Velddrif na SMS 33157 (R1,50 per SMS) voor 12h00 op 17 Maart 2023.
Ons Dorp kan R1 Miljoen wen!
Dit is weer tyd vir Dorp van die Jaar-kompetisie en in Velddrif gons inwoners oor planne om dié Weskus dorp te beveel om dié titel te wen.
(Neem asseblief kennis dat dit ‘n SMS moet wees en NIE WhatsApp nie) Deel met die res van ons gemeenskap.