VELDDRIF CHAMBER OF COMMERCE NEWS

An Organization representative of businesses and organizations within the Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Noordhoek and Dwarskersbos areas
About usGet In Touch

BORGSKAP

SPONSORSHIP Dear Members, I submit this information as a last action as past chairperson and with respect I request that you will give the info and the request pertaining to it serious consideration in as far your support and participation can...

read more

SLUITINGSDATUM VIR NOMINASIES

Geagte Lede,Hiermee net 'n herinnering dat die besigheid en individuele nominasies in die verskillende kategorieë Donderdag 21 Februarie 2019 sluit.Indien nie reeds gedoen nie, nomineer asseblief aanlyn, of stuur asseblief u nominasies terug per e-pos,...

read more

NUUS FEB 2019

NEWS FEB 2019Welkom tot die nuwe jaar van 2019 - alreeds is Januarie agter die rug!29 November 2018 is die nominasie lys en kriteria vir ledetoekennings aan u almal verskaf en nou is dit nodig om die proses te finaliseer.'n Vriendelike dog dringende...

read more

2018 KERSFEES/CHRISTMAS

Namens Velddrif Sakekamer Bestuurskommittee wens ons hiermee al ons lede en hul families 'n Geseënde Kersfees toe met goeie samesyn en interaksie. Vir almal wat op reis mag wees of gaan, 'n veilige reis en tuiskoms word u toegewens. Mag 2019 'n...

read more

NOTICE OF PUBLIC PARTICIPATION: BERGRIVER MUNICIPALITY

KENNISGEWING VAN PUBLIEKE DEELNAMEPROSES: BERGRIVIER MUNISIPALITEITBERGRIVIER MUNICIPALITY: NOTICE OF PUBLIC PARTICIPATION:MUNICIPAL SPATIAL DEVELOPMENT FRAMEWORK (MSDF) OF BERGRIVIER MUNICIPALITYwww.bergmun.org.zaAny comment/representation/objection in...

read more

RESPONSE FROM THE MINISTRY OF POLICE

REAKSIE VANAF DIE DEPARTEMENT VAN POLISIËRINGOns is verheug om te rapporteer dat ons Voorsitter, Chris van Niekerk, 'n positiewe skrywe ontvang het vanaf Mduduzi Mubiana ('Deputy Director : Entities Coordination') in antwoord op sy skrywe wat oorspronklik...

read more

GEMEENSKAP POLISIËRING FORUM

COMMUNITY POLICING FORUM Geagte Lesers, Na aanleiding van gesprekke tussen Velddrif Sakekamer en die plaaslike Gemeenskap Polisiërings Forum deel ek graag hiermee hul versoek ter ondersteuning vir wat nodig is om ons plaaslike gemeenskap se...

read more

NUUTSTE INLIGTING GEDEEL DEUR ONS VOORSITTER

LATEST INFORMATION FROM OUR CHAIRMANDear reader, Beste leser;Graag wil ek hiermee terugvoer deurgee i.s. onderwerpe wat ons gemeenskap raak!Some feedback herewith regarding issues impacting our community!This to cover/Onderwerpe sluit in;1. Asbes...

read more

CHARLIE’S BREWHOUSE

NEW BUSINESS LAUNCHI had the priviledge to attend the exciting, grand opening of CHARLIE'S BREWHOUSE in Port Owen Wednesday evening the 13th of June at 18h00.To say that I was pleasantly surprised is putting it mildly!Once again Russel Forster has added a...

read more

DIE TOEKOMS VAN BOKKOMLAAN

THE FUTURE OF BOKKOMLAAN Maandagaand 18 Junie 2018 om 18h00 by Velddrif Stadsaal doen Bergrivier Munisipaliteit 'n aanbieding oor die toekom van Bokkomlaan. Soos u algar weet is Bokkomlaan van groot historiese belang vir Velddrif en het al internasionale...

read more

CONTACT DETAILS:

081 591 0815 (Vicky)

secretary@velddrif.info
chairman@velddrif.info
vicechairman@velddrif.info