THE FUTURE OF BOKKOMLAAN

Maandagaand 18 Junie 2018 om 18h00 by Velddrif Stadsaal doen Bergrivier Munisipaliteit ‘n aanbieding oor die toekom van Bokkomlaan.
Soos u algar weet is Bokkomlaan van groot historiese belang vir Velddrif en het al internasionale bekendheid verwerf.
Derhalwe is die toekoms van Bokkomlaan van kardinale belang vir Velddrif en sy inwoners.
Sakekamerlede en ander lede van die publiek nooi ons vriendelik dog dringend uit om die aanbieding by te woon en hul idees, opinies en voorstelle te deel om ‘n konstruktiewe toekoms vir Bokkomlaan te kan realiseer.
Kom ondersteun asseblief die inisiatief!!

Monday 18 June 2018 at 18h00 Bergriver Municipality hosts a presentation in Velddrif town hall to discuss the future of Bokkomlaan.
Bokkomlaan is a hugely important part of Velddrif heritage and has gained international exposure.
We urgently request Velddrif COC members and members of the public to please attend this event and to come share your ideas and proposals to ensure the future viability of Bokkomlaan with postive spin-off for all of out local community.
Please do attend with us!!