Vlieg nou direk tussen Kaapstad en Saldanhabaai

Vlieg nou direk tussen Kaapstad en Saldanhabaai

Toeriste kan nou die 146 km tussen Kaapstad en Saldanhabaai in 30 minute per vliegtuig aflê. Dit nadat die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid sy eerste direkte vlug tussen dié twee bestemmings Dinsdag bekendgestel het. Die eerste vlug tussen Kaapstad en...
BORGSKAP

BORGSKAP

SPONSORSHIP Dear Members, I submit this information as a last action as past chairperson and with respect I request that you will give the info and the request pertaining to it serious consideration in as far your support and participation can make a difference to the...
SLUITINGSDATUM VIR NOMINASIES

SLUITINGSDATUM VIR NOMINASIES

Geagte Lede,Hiermee net ‘n herinnering dat die besigheid en individuele nominasies in die verskillende kategorieë Donderdag 21 Februarie 2019 sluit.Indien nie reeds gedoen nie, nomineer asseblief aanlyn, of stuur asseblief u nominasies terug per e-pos,...
NUUS FEB 2019

NUUS FEB 2019

NEWS FEB 2019Welkom tot die nuwe jaar van 2019 – alreeds is Januarie agter die rug!29 November 2018 is die nominasie lys en kriteria vir ledetoekennings aan u almal verskaf en nou is dit nodig om die proses te finaliseer.’n Vriendelike dog dringende...
2018 KERSFEES/CHRISTMAS

2018 KERSFEES/CHRISTMAS

Namens Velddrif Sakekamer Bestuurskommittee wens ons hiermee al ons lede en hul families ‘n Geseënde Kersfees toe met goeie samesyn en interaksie. Vir almal wat op reis mag wees of gaan, ‘n veilige reis en tuiskoms word u toegewens. Mag 2019 ‘n...