by Johnny Silva | Apr 15, 2020 | Nuus
URGENT DISTRICT REQUEST From our local Bergrivier Municipality Request From our local municiplaity Be a Part of Making a Change Dear Members We received this request from our local municipality and do invite every business to see if they can assist in any way...
by Johnny Silva | Mar 18, 2020 | Nuus
Nominasie Uitgestel: Weens al die onsekerheid oor die huidige situasie rakende die Corona-virus het die Velddrif Sakekamer dit goed gedink om die AJV 2020 uit te stel tot einde Mei 2020. Ons sal almal op hoogte hou wanneer sake terugkeer na normaal. Gebruik intussen...
by Johnny Silva | Feb 25, 2020 | Nuus
Velddrif UITSTEKENDE DIENS NOMINASIES / STEM 2020 Velddrif Excellence Nominations / Vote 2020 Nominasie Inleiding: Een van Velddrif Sakekamer se doelwitte is die bevordering en aansporing tot beter dienslewering. Velddrif Sakekamer streef hierdie doelwit na, en...
by Johnny Silva | Oct 30, 2019 | Nuus
Toeriste kan nou die 146 km tussen Kaapstad en Saldanhabaai in 30 minute per vliegtuig aflê. Dit nadat die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid sy eerste direkte vlug tussen dié twee bestemmings Dinsdag bekendgestel het. Die eerste vlug tussen Kaapstad en...