AL DIE WENNERS BY ONS 2017 AJV EN ERKENNINGSAAND!

Ons bedank almal uit die gemeenskap wat ons 2017 Algemene Jaar Vergadering en Erkenningsaand bygewoon het. Die perseel was stamp-vol gewees, die atmosfeer gemoedelik, en die sosiale interaksie en verversings uit die boonste rakke. Baie dankie ook aan Riëtte Strydom van Country Kitchen Caterers wat die heerlike broodtafel voorgesit het. Spesiale dank ook aan Helene Meissenheimer vanaf die Weslander wat die aand spesiaal kom bywoon het en ‘n pers-artikel oor die geleentheid geplaas het, sowel as Irené van der Westhuizen vir die fotografie-diens vir die aand.


Met VSK se 2017 se ‘Algemene Jaar Vergadering en Erkenningsaand’ is die volgende besighede, instansies en persone uit die gemeenskap genomineer en ge-eer as uitstekende 2016 diensverskaffers.

Die nominasie-proses vir 2017 se uitstekende diensverskaffers gaan binnekort afskop! Hou jou eposse dop.


During VSK’s 2017 ‘Annual General Meeting and Awards Evening’ the following businesses, organizations and individuals were nominated and honoured as outstanding 2016 service providers.

The nomination process for 2017’s exceptional service providers will kick off soon! Keep an eye on your Inbox!


NOMINEES AND WINNERS:

KLEINHANDEL SEKTOR/RETAIL:

Nominasies ontvang vir:

MKB, Laaiplek SPAR, Weltevrede Slaghuis, Appliance World, Kekkel & Kraai, TOPS @ SPAR, Simply Art, Engen Garage(MKB), Doepies, Doepies Laaiplek, Shell Vulstasie, Wishee Washee, Usave, Lavender & Lime, OK Grocer.

Die wenners is:

Sertifikaat: Doepies

[Geen foto]

DIENSTE SEKTOR/SERVICES:

Nominasies ontvang vir:

Dr Vermeulen, Dr Raubenheimer, Annaretha Smit (Era Carit), Hennie Fourie (Fourie & Viljoen Rekenmeesters), D&S Verkoeling, Sanra Conry (Physio), Pretkor DKB, Admiral Island, Gideon Estates, Chas Everit.

Die wenners is:

Sertifikaat: Dr. E. Raubenheimer

[Geen foto]

GASVRYHEIDSBEDRYF/HOSPITALITY:

Nominasies ontvang vir:

Die Vishuis, Tollie’s Boat Cruises, Riviera Hotel, Teyanas Restaurant,A&M Fishing Charters, Russells on the Port, Lavender & Lime, POTS – First Resorts, Velddrif Toerisme (Chevon Ellis), Draaihoek Gastehuis, Lorraine’s Place, Coffee & Me.

Die wenners is:

PETROLJOGGIE/FUEL ATTENDANT:

Nominasies ontvang vir:

Jasper Gallowitz – Engen(MKB), Dencil Goedeman – SHELL(Bergrivier Motors),Willem – Engen(MKB), Betsie Fransa, Isolde Jantjies & Louise Carolus SHELL(Bergrivier Motors)

Die wenners is:

VERVAARDIGINGSSEKTOR/ MANUFACTURING:

Nominasies ontvang vir:

La Likhala’s Steelwork, Sandboskraal Meat & Meat Packing, Brickon – Johannes Williams, Stretchtents International, Westron Engineering, Pizza Palace, Japie & Rix Botha Canvas Canopies, NA Design Projects,DBC Construction, Danie du Toit Konstruksie, Khoisan Salt, Velddrif Sout, The Boat Yard, Lin Bouers.

Die wenners is:

Sertifikaat: Brickon

[Geen foto]

Sertifikaat: Sandboskraal Meat

[Sien foto bo]

ONTVANGSDAME/RECEPTIONIST:

Nominasies ontvang vir:

Jorinda Hanekom – Stretchtents, Elta Lourens – Dr Vermeulen, Lisa van Zyl – Dr Vermeulen, Kerry Havenga – POTS, Candice & Kerry – POTS, Ms George – STD Bank, Kim Bana – STD Bank, Sandra van den Berg – Shell Garage, Me Snyders – STD Bank, Helet Coetzee – Dr Annandale.

Die wenners is:

MUNISIPAAL:

Nominasies ontvang vir:

Claureen Varnicker, Eugene Baumeester, Taxi Kotze En Gesondheid Dept Verteenwoordigers, Water Dept, Elektriese Dept, Hannes Vermeulen.

Die wenners is:

Sertifikaat: Gesondheidsafdeling

[Geen foto]

SAPD:

Nominasies ontvang vir:

Admin Afdeling, Speurtak in geheel, Kaptein Ackeer (SB), Willie ??????, Cedric Bouwers. Johann Botha (GPF)

Die wenners is:

Sertifikaat: Cedric Bouwers

[Geen foto]

Spesiale Verdienste Sertifikaat: Kaptein Ackeer (SB)

[Geen foto]

KORPORATIEWE SEKTOR:

Nominasies ontvang vir:

SPAR, Eigevis Groep, Amawandle Pelagic, MKB Overberg Agri, Moncor Elektries, OK Grocer.

Die wenners is:

Sertifikaat: Amawandle Pelagic

[Geen foto]

OPKOMENDE BESIGHEDE:

Nominasies ontvang vir:

Doepies/Nossab, Die Emmertjie, Pelo Bellaza Haarsalon – Laaipplek & DKB, Pentagon SA Oil & Fuel, Kaya Restaurant – DKB, Village Fitness, Velddrif Car Wash, Huisgoed Hartgoed, Russels on the Port, A&M Weskus Trailer Hire.

Die wenners is:

Sertifikaat: Velddrif Carwash

[Geen foto]

GEMEENSKAPSBETROKKENHEID:

Nominasies ontvang vir:

FDSA (Bettie vd Merwe), Bethesda, Aan Oewer Dienssentrum, Mrs Blaauw Clinic, GPF, Annatjie King – King’s Cross, Johann Botha(GPF Voorsitter), Die Sopkombuis.

Die wenners is:

Sertifikaat: Die Sopkombuis

[Geen foto]

[And for last – a Group photo of all the Trophy Recipients]

[A special congratulations to Dr. Vermeulen and his practice for receiving so many nominations on every level from the public!]