VIEW ALL THE PHOTOS OF THE WINNERS, ATTENDEES AND THE EVENT
Ons bedank almal uit die gemeenskap wat ons 2018 Algemene Jaar Vergadering en Erkenningsaand bygewoon het. Ons het ‘n heerlike aand by Riviera Hotel geniet, en bedank vir Rick en Alandi vir al hul moeite.
Baie dankie ook aan die dames van Die Weslander wat die funksie bygewoon en media-dekking verskaf het, sowel as Alida Buckle van ons area se nuwe “Goeie Nuus” koerant, Die Courant, wat ‘n baie omvattende artikel oor die gebeurtenis geskryf het.
Spesiale dank ook aan ons fotograaf Amanda (Amanda’s Photo Journeys) vir haar uitnemende fotografiese dienste vir die aand.
Met VSK se 2018 se ‘Algemene Jaar Vergadering en Erkenningsaand’ is die volgende besighede, instansies en persone uit die gemeenskap genomineer en ge-eer as uitstekende 2017 diensverskaffers.
Die nominasie-proses vir 2018 se uitstekende diensverskaffers gaan binnekort afskop! Hou jou eposse dop.
During VSK’s 2018 ‘Annual General Meeting and Awards Evening’ the following businesses, organizations and individuals were nominated and honoured as outstanding 2017 service providers.
The nomination process for 2018’s exceptional service providers will kick off soon! Keep an eye on your Inbox!
NOMINEES AND WINNERS:
KLEINHANDEL SEKTOR / RETAIL SECTOR:
Nominasies ontvang vir:
Anne’s Trading, Central High Trading 259 CC, Coffee & Me, Die Emmertjie, Eigelaar Marine Store / Laaiplek Handelshuis, Ellas, H-IT, Kekkel en Kraai Laaiplek, Laaiplek Superspar, OK Foods Velddrif, Overberg Agri Petrol Station and Store, Pentagon Oils, Prinro Building & Steel Merchants, Sandboskraal Slaghuis, Bergrivier Motors, Shop a Shu, Vegas Café, Weltevrede Slaghuis & West Coast Paints
Die wenners is:
DIENSTE SEKTOR / SERVICES SECTOR:
Nominasies ontvang vir:
Chas Everitt – Annemarie Thiart, Chas Everitt – in geheel, Dr. Raubenheimer, Dr. Vermeulen, Hennie Fourie – Fourie & Viljoen, H-IT Computers, Leon Terblanche, Madelie van Escape Tydskrif, Pam Golding Properties, Pelo Belleza Laaiplek, Simply Art, Weskus Koeriers & Westron Engineering – Willem Theron
Die wenners is:
VERVAARDIGINGSSEKTOR/ MANUFACTURING SECTOR:
Nominasies ontvang vir:
AV Marine Upholsterers Pelican Bay, BEE Craft Aluminium, Brickon, Canvas & Canopy – Jaap, DBC Konstruksie, DDT Konstruksie, Die Emmertjie, La Likhalas Steel, Moncor Elektries, Simply Art Gallery & Framing, Smith Bouers, Spar se geskenkwinkel, Stretchtents International & Willem Theron – Ingenieur
Die wenners is:
Sertifikaat: La Likhala’s Steelworks
[Geen Foto]
PUBLIEKE SKAKELBEAMPTE / PUBLIC LIAISON OFFICER:
Nominasies ontvang vir:
Alicia Jaars (First Resorts), Angelique van Zyl – Standard Bank, B Denton (First Resorts), Catharina Eigelaar – Standard Bank, Clarissa Mostert – Riviera Hotel, Dr. Vermeulen se ontvangspersoneel, Mev Vermeulen, Sandboskraal Slaghuis Kassiere, Sandra van den Berg – Bergrivier Motors & Sharney – Appliance World
Die wenners is:
POLISIE DIENS / POLICE SERVICE
Nominasies ontvang vir:
Kaptein Ackeer, Melanie Blaauw, Melvin de Bruyn, Phillip Strumpher & Wynand Theart
Die wenners is:
Sertifikaat (Meeste Nominasies): Kaptein Ackeer
[Geen Foto]
OPKOMENDE BESIGHEDE / UPCOMING BUSINESSES:
Nominasies ontvang vir:
Baby Roomz, Central High Trading 259 CC, H-IT Computers, Lighthouse Coffeeshop, New owner of Oupa se Koffiestoor, New owner of Velddrif Car Wash, Prinro Building & Steel Merchants, Pyroca, Russells on the Port, Sandboskraal Meat & Vans Interiors
Die wenners is:
Sertifikaat: Baby Roomz
[Geen Foto]
GEMEENSKAPSBETROKKENHEID / COMMUNITY INVOLVEMENT:
Nominasies ontvang vir:
Aan’t Oewer Dienssentrum, Belinda Morkel, Bethesda, Bettie van der Merwe – FDSA, Corné van Wyk, Ds. H Burden NGK Laaiplek, Ewald van Wyk, Nardia Bakkes, Russell Forster, Susan de Waal – Spoonbill, Vania Leonard, Velddrif Animal Care & Velddrif Sakekamer
Die wenners is (in geen spesifieke volgorde):
Sertifikaat: Russell Foster
As per our previous apology, we apologize for the gremlin that crept in during the Awards Ceremony, in that Mr. Foster did not receive his certificate. A photo will follow